About the author

Related Articles

92 Comments

  1. 51

    Rika

    Almal wat hulle monde so vol het oor ‘n veiligheidsgordel wat van die bestuurder wat amper 140km/h gery het, daar is bloed aan sy hande… Maar niks in die wêreld gaan Zak terug bring nie. Mag die Here al julle trane afee en vir julle vertoosting bring in die tyd.

  2. 52

    Hessie

    Baie sterkte aan al ZAK se geliefdes. Julle is in ons gebede. ZAK jy was die beste

  3. 53

    Yolilo

    Genade, dankie vir almal se wyse raad. As ons almal net so wys kon wees soos hierdie “vasgordel”Ooms en Tannies, sou niemand ooit sterf nie! As, as, as… As Noag nie ‘n boot ontwerp het nie sou niemand in die Titanic verdrink het nie! Lief jou ZAK

  4. 54

    Nikki

    *Die Here vra nie of jy vas gegordel is of nie as dit jou tyd is,is dit jou tyd…of jy nou staan/le/ry/watookal-dink en bid aan die familie…die is ook nie ‘n comment site om mekaar te uit te skel nie…Nikki=)*

  5. 55

    mel

    Well theres not much 2 be said about Zaks death its terrible and he will be missed he was a legend an will always be remembered…we send our thoughts and prayrs to his familie…but seatbelt or not neither is safe if not wearing it u can end up flying trough the window to all the fans i hope the pain gets better soon an to the familie we all pray for you to forgive and to be able to move on but never forget the spesial person he was

  6. 56

    stefan

    Hy was goed in bja opsigte maar die dood vra nie. Hy het sy droom uitgeleef tot die dag wat wegvat is. Hy sal bja gemis word deur duisende mense. Zak jou tyd op aarde was kort maar jy het elke oomblik ten volle uitgeleef. Vir sy vrou en kids my dogter is ook nou 6weke julle is elke oomblik van die dag in my gebedem

  7. 57

    Enslin

    Hoekom word daar nie kommentaar gelewer oor die korrupte ex staats amptenaar wat alles veroorsaak het nie.Is ons al weer te oordentlik my volkie?

  8. 58

    SEUN

    my gebede gaan uit aan sy familie.

  9. 59

    SEUN

    EK DINK HY WAS EEN VAN DIE BESTES GEWEES. HY HET OP GESTAAN VIR SY AFRIKANER VOLK EN TAAL.EK GAAN HOM MIS WANT EK HET SY MUSIEK EN NIE EERS VAN TE PRAAT DIE MOND FLUITJIE NIE BAIE GENIET.DIT IS SO JAMMER DAT DIE BESTES GEVAT WORD.EK VRA DAT DIE HERE SY BESKERMDE HAND OOR DIE PRAGTIGE FAMILIE SAL HOU.MAG ALLE GOEIE DING SOOS DIE VAN ZACK ALTYD ONTHOU WORD.DIT IS N GROOT VERLIES VIR ONS AFRIKANERS.HY IS EN SAL ALTYD DIE BESTE WEES IN MY LEWE.ZACK EK IS N GROOT MAN MAAR GLO MY EK WAT SEUN IS GAAN JOU EN JOU MUSIEK BAIE MAAR BAIE MIS.TOT ONS WEER ONTMOED MY BROER ZACK VAN NIEKERK

  10. 60

    Charmaine Botha

    Baie sterkte aan Zak se gesin en familie. Ons het nie altyd die antwoorde nie – maar dit was God se besluit. Sterkte! Zak ons gaan jou mis. RIP

  11. 61

    Alana

    Baie sterkte aan Zak se geliefdes wat agter bly. Dankie Vader dat U hom vir ons geleen het vir ‘n tyd. Daar sal altyd die vraag ‘hoekom so gou’ op ons lippe wees, maar U het ander planne met hom. Mag jou legende altyd voort streef in ons harte en mag jy nooit vergeet word nie.

  12. 62

    wynand beling

    wil net se enige mee gevoel…aan sonja en die kids en familie..en ouers he voel n ma m haar kind te verloor…sal hulle in ons gebede hou..en harte…

  13. 63

    Zelda

    Ons innige meegevoel aan die Famielie van Zak, hy sal baie gemis word in die musiek wereld, al die familie word in ons gebede opgedra.

  14. 64

    Carel

    Ek kan nie glo dat mense so ongevoelig kan wees nie en wil redeneer oor n veiligheids gordel nie, maar niemand se iets oor die flippen geskorste idioot van n agtergeblewene wat teen 146km/h gejaag het in n 80 km/h sone nie.
    Hy behoord aangekla te word van moord.

  15. 65

    Marlene

    What a sad loss to the music industry. We make these people part of our families, and so when they leave us, a part of our family is also gone.

    Our deepest heartfelt sympathy goes to his family and although we dont know them, we will be praying for the and thinking of them in this the most difficult time.

    All our love and prayers be with you.

    Marlene & Cynthia

  16. 66

    Bettie

    Zak, ek gaan jou mis.
    Jy was n pel 1000.

    Jou ma het gistermiddag gesê jy was maar net n Namakwalander, maar as alle Namakwalanders maar soos jy was! Ek het jou nooit n slegte woord oor iemand hoor sê nie. Jy het altyd die ekstra myl gestap vir jou vriende en jy was vriende met almal: oud &jonk; ryk & arm; slim & dom; gewild & ongewild.
    En jy het so n vreugde gehad vir die lewe.

    Dit het my lewe verryk om jou te kon ken.

  17. 67

    louis

    Ons gebede is met Sonja en kinders en die hele familie. Ou Zak op die verhoog is jou stem stil, maar in my huis sal jy voortleef met jou cds en jou dvd.God se wil is nie ons wil nie. NAG OU GROTE.

  18. 68

    louis

    Aan al die familie van Zack wil ek net se, sterkte en hou vas aan God om julle deur die tyd te dra. Zack op die verhoog sal jou stem stil wees, maar in my huis sal jy voortleef met jou cds en jou dvd. rus in vrede. NAG OU GROTE.

  19. 69

    JohnR

    aan julle wat aanneem hy was nie wasgegordel nie, ek was in n ongeluk n paar jaar gelede wasgegordel en al die boud wat die gordel washou het afgebrek en ek was deur die venster geslinger, met God se genaade het ek heeltemal herstel, jammer en sterkte aan al Zak se famielie en vriende – John Roberson

  20. 70

    Hester

    Die Hemel het n Engel nodig gehad!!!!!……Rus sag Zak…Saterdag 31 Maart 2012, het ons n “tribute” vir jou gehou, CD’s gespeel en gesing……

    Sonja, ons glo dat onse VADER jou styf sal vashou en jou nuwe krag sal gee vir die moeilike tyd wat voorlê. Strekte aan julle.

    Groete Hester & Vriende!!!..

  21. 71

    Baaienaar

    Daar is ‘n handvol mense in Port Elizabeth wat die voorreg gehad het om saam met Zak en sy span te werk aan die opneem van sy eerste DVD. Ek het die voorreg gehad om kennis te maak met hom tydens die opname, en alhoewel ek hom nie persoonlik geken het as vriend nie, kan ek myself indink hoe die verlies aan sy lewe sy familie impak. Die bietjie wat ek van hom gesien het jare gelede was pragtig, vriendlik, joviaal, gemeensaam en ongelooflik nederig. Aan Sonja wil ek net sê, so seer soos die seer vandag is, so leeg soos jou hart mag voel, weet net dat God sy bewarende hand nou om joune gevou het. Sterkte en liefde uit Port Elizabeth vir almal van jullexxx

  22. 72

    Derek Koekemoer

    Rus in vrede my vriend Zak, ons gaan jou baie mis!!

  23. 73

    Elize

    Liewe Sonja
    Ons Harte is seer maar nie so seer soos joune. Ons as Suid afrikaners dink aan jou en jou gesin. Ons gebede is met julle. Ons gaan jou mis maar sal jou noiit vergeet. Rus in vrede ons vriend.

  24. 74

    Linda

    Ek wil net se aan Jak se familie: Mag ons Groot God julle dra in hierdie tyd. Dit is net Hy wat vertroosting kan gee. Hou vas aan Jesus se hand. Hy sal julle nooit verlaat nie. My hart gaan regtig uit na elk een van julle. Weet dat ons as sy fans hom baie gaan mis.

  25. 75

    Erina

    Almal kan spekuleer oor wat gebeur het, maar ons almal weet mos daar is maar Een Meester wat beheer het oor ons lewens. Wat ons lewe in Sy Hand hou. Berus in wat gebeur het en vind vertroosting by ons Hemelse Vader. Sonja ek dink baie aan jou en jou kindertjies, maar glo my die pyn en verlange sal mettertyd beter word. Bid vir julle

  26. 76

    HENNIE EN DOTTIE DE BRUYN

    ONS WIL NET SE ONS IS BAIE JAMMER OM TE HOOR DAT SO WONDERLIKE MENS OP SO VROEE OUDERDOM MOES STERF. DIT WAS N GROOT VIR ONS WANT ONS WAS BAIE SAAM IN DIE MUSIEK BEDRYF EN DAAR IS 2 CD’S SAAM MET ZAK OPGENEEM EN HENNIE DE BRUYN EN DIE KITAARKERELS.SONJA JUL MOET STERK WEES ONS DINK AAN JULLE ELKE OOMBLIK EN BID VIR JULLE AS HUI GESIN EN FAMILIE. GOD SEEN JULLE
    HENNIE EN DOTTIE
    HENNIE DE BRUYN EN DIE KITAARKERELS

  27. 77

    Johann Nell

    Ai mense; Ek het nou so deur alles gelees en snaaks genoeg tref dit my dat almal nou net wil oordeel en klipgooi en dit regtig so onnodig, want eintlik is daar in almal ‘n reg en ‘n verkeerd. Die feit is, die duiwel is daagliks bedrywig in sommige mense se lewens en God probeer dit keer. God kom haal sy kinders wat deur die duiwel vernietig is. Ek sal voorstel dat meer druk op die instansies geplaas word om die spesifike plek meer te beveilig. Dit kan nog baie hardseer vorentoe spaar en dan aan Zak se famielie my innige meegevoel. Ek het nie Zak se musiek geken nie maar het dit gaan opsoek en voorwaar dit is kos vir die siel. En dan laat ons die onderwerp van wie is reg of verkeerd agterwee laat en liewers vorentoe kyk vir ‘n beter toekoms.

  28. 78

    HANNETJIE NW

    SO JAMMER VIR JULLE VERLIES. JULLE ENIGSTE TROOS KAN NET BY JESUS TE KRY WEES. STERKTE

  29. 79

    Sandra (Bloks)

    Ons harte is nog baie seer, alles voel nog so onwerklik. Die tye wat ons met ou Zakkie gedeel was spesiaal omdat hy so spesiale persoon was met ‘n groot hart. Sonja baie sterkte vir jou en die Kiddies, ons dra julle op in ons gebede
    xxxxxxxxxx

  30. 80

    Deidre

    Hoop die maniac wat so in hulle vas gejaag het verloor sy lisensie en moet sommer tronk toe gaan.Mens hoor niks wat met hom gebeur nie.

  31. 81

    Familie Upington

    As deel van hierdie familie, wil ek graag vir Hannelie net die volgende sê. Geen mens kan God speel nie, dit was tyd dat Zak na ons Hemelse Vader toe gaan. Dit was sy tyd. So is ons almal net geleen vir hierdie aarde, so ook Zak. Sonja, ons voel saam met jou. HY sal jou dra vandag en al die moeilike dae wat voorlê. Liefde vir julle van UPINGTON. T.

  32. 82

    Joanne

    Ai ai liewe Zak. Jy en jou mondfluitjie los n groot leemte! Ons trots Afrikaners sal sorg dat jou musiek voortleef. Sterkte aan jou mooi gesinnetjie…

  33. 83

    Hennie

    Ai Zak,ons harte bloei vir hierdie tragedie,rus sag daarbo op jou plaas Lekkerkry!Ons bid sy vrou en kindertjies alle vertroosting toe en hoop dat julle sal berus in die Here se besluit.

  34. 84

    Esmé

    Ek myself ken nie die omgewing waar Zak verongeluk het nie, maar ek voel die munisipaliteit daar, kan gerus die omgewing daar veilig maak. Hoeveel lewens gaan daar nog weggeneem word van hul families? Ek is n ou skoolvriendin van Sonja, en dit maak my diep seer om te sien hoe n vrou van haar gehalte so alleen gelos word met daardie 2 dierbare seuns van haar. Ek voel dat die verkeerde persoon weggeneem is. Zak was so na aan sy vrou en was baie erg oor sy 2 seuns. Daar is n doel op aarde vir als, ons liewe Vader doen als met n doel, Maar ons liewe dierbare Sonja, ek sien jou nie so baie of gereeld nie, maar ek wil jou net inlig dat dit nie net ek is nie, maar meer as 3000 mense wat jy ken en vele meer wat jou sal bystaan al is ons nie by jou nie, en ons gebede gaan uit vir jou my goeie ou vriendin. Jy het darm nog jou seuns. Ek weet hul kan nie die liefde saam jou deel wat jou man saam met jou gedeel het nie, maar hul het ma en kinder liefde wat hul met jou deel. Sterkte en voorspoed.

  35. 85

    s van botswana

    Ek het deur al die stories gelees en ek sak my kop in skaamte om te dink ‘n man het sy lewe verloor en gelieftes agtergelaat en al wat aan gedink kan word is net nog ‘n storie om hom af te kraak. Dis ‘n lewe wat veloor is en niks kan dit trug bring nie, so kom ons onthou hom as ‘n wonderlike persoon, want dit is wie hy wertlik was, “God pluk net sy beste blomme eerste.” My ma het my geleer as jy niks goed kan se van ‘n ander nie bly stil, dit werk.

  36. 86

    Frik Esterhuizen

    Rus in vrede ons geliefde bek fluitjie pel,ons sal jou altyd onthou,ou groot friend,Sterkte vir julle Sonja en kids,Hy rus nou,GOD seen julle

  37. 87

    Rene

    Sonja…. Net God kan jou hart troos… Was saam jou op skool…jou en Zak raak geloop in Kathu paar jaar terug… Hy word so gemis… Hy leef voort in jou seuns…jou hart…

  38. 88

    christo

    Ek gaan jou baie mis rus in vrede my pel

  39. 89

    Joan

    Wat ‘ verlies. So onodig want mense minag die reels van die pad. My heart gaan uit aan almal wat jou geken het en spesiaal aan sy familie. Het eers nou gehoor. Mag die Here julle almal omkring met sy liefde en Zak is nou veilig in the arms van ons Here.

  40. 90

    Sonja van Niekerk

    Goeie dag almal!
    Graag wil ek julle elkeen bedank vir die tyd wat julle afgestaan het om aan ons medelye te betoon of om my man te verkwalik omdat hy nie sy veiligheidsgordel gedra het nie. Weet julle dat sy hart geskeur het, sy niere en lewe gebars het, sy linkerbeen gebreek was en dit als met die inpak waarmee die audi hom getref. Hy het geen kans gehad nie…hy was dood opslag. Oom Johan wat saam hom was, sou moontlik ligter daarvan afgekom het, maar weet julle dit is nie vir een van ons om te se nie. God het hom kom haal en ek en my kinders moet elke dag probeer voortgaan sonder hom. So ja, wie is jy of ek om enige iets oor enige iemand anders te se wat negatief mag wees? In die Bybel staan dat soos jy oordeel sal jy geoordeel word en ek probeer my altyd daaraan herhinner voordat ek sommer net uitsprake maak. Weet jy, ons almal se lewe is bepaal nog voor jy gebore is en dit was Zak se tyd….

  41. 91

    Ashly

    May Zak be for ever close to our hearts and he will always be missed. RIP ou pell.

  42. 92

    Al Gullon

    Zak would still be with his fans if that intersection had been made into a roundabout a decade ago.

Comments are closed.

2014 - Accidents.co.za